@afrikaansisgroot
237,000
152,972,914
1,178
2010-08-30
Afrikaans is Groot het 15 jaar gelede ontstaan as βn idee om die grootste Afrikaanse snitte op een versamelalbum te voeg. Die handelsmerk het ongelooflike ondersteuning van Afrikaanse mense ontvang, uit sy nate gebars en gegroei tot waar dit vandag die grootste konsert in die land is. Afrikaans is Groot gaan oor trots, vol-mond musiek en βn ervaring vir ons mense, in ons geliefde taal. Dit is βn feesviering van jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars op βn verhoog wat meeding met enige internasionale konsert. Ons doel is om Afrikaans met musiek uit te bou en groot te hou.